Description
Protea Boekhuis
Eerste Afrikaanse uitgawe 2010
Mooi netjiese hardebandboek met volklleur sketse orals tussen die feite, onderste hoek van die boeke het ‘n effense duikie in
Illustrasies: Adam Larkum
Wetenskaplike raadgewer: Dr. Patricia Fara
Voorbladontwerp: Steve Wood en Stephen Moncrieff
Ordentlike alfabetiese register agterin boek

