Description
Tafelberg
Vierde druk, September 1979
Hardebandboek met effense verweer op stofomslag, naam van vorige eienaar baie klein voorin boek geskryf, res van inhoud in mooi, skoon en netjiese toestand
Hierdie boek is bekroon met die Louis Luyt-prys vir Letterkunde, die CNA-letterkunde-toekenning en die WA Hofmeyer-prys vir prosa

