Die ware generaal Koos de la Rey / Hennie de La Rey

R150.00

Persoonlike herinneringe aan die vermaarde Boeregeneraal Koos de la Rey en sketse uit sy lewe, deur die generaal se seun Hennie. Hy skryf ook oor die generaal se verbintenis met sy psigiese vriend, Siener van Rensburg.

Pragtige foto van Kaptein Hennie de la Rey by voorwoord. Ook heelwat ander swart en wit fotos van sentrale figure verskyn in die boek.

1 in stock

SKU: BIO.TJA.004/3/24; BIO.BAA.110/5/4/22 Category:

Description

Saamgestel deur Lappe Laubscher

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe tweede druk 2007

Sagtebandboek soos nuut, maar het ‘n handtekening van vorige eienaar voorin die boek