Description
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1985
Sagtebandboek, omslag toon geringe verweer, skoolstempel op binneblad, blaaie skoon, stewig en netjies
Omslagontwerp: Cora Coetzee
Die wildedruif val is bekroon met die eerste prys in Sarie en Tafelberg-Uitgewers se 1982-jeugverhaalwedstryd.
Bitter bitter skaars boek

