Drumpel (bundel saamgestel uit verskillende hoërskole)

R70.00

Hierdie bundel is saamgestel uit die oorspronklike skeppende werk van skoliere aan Suid-Afrikaanse hoërskole. 33 deelnemers en 25 skole was betrokke.

Out of stock

SKU: DIG.CHA.114/6/20 Category:

Description

Titelbladsy is verwyder

Geen datum

Sagteband bundel met groen voorblad, bokant van rug toon verweer

Skeur op agterste laaste bladsy en sakkie van ‘n bib agterin, boek steeds waardevol