Emily Hobhouse: heldin uit die vreemde / Rykie van Reenen

R125.00

In Emily Hobhouse, Heldin uit die vreemde vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emilly Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon.

1 in stock

SKU: BIO.BOK.002/10/19 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede uitgawe 1999

Hardeband met mooi en netjiese stofomslag in glans, slegs stempel van vorige boekwinkel voorin gestempel en ‘n naam uitgetippex

Omslagskildery: Hugo Naude

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Emily Hobhouse: heldin uit die vreemde / Rykie van Reenen”