Emon se vakansie (Leesboek st. 2) / A Cilliers

R75.00

Hierdie leesboek vir standerd twees bestaan uit 56 stories wat elk twee bladyse beslaan met ‘n skets by elke storie sowel as ‘n paar begripsvrae. Ideaal vir tuisskool.

1 in stock

SKU: KIN.WIL.003/16 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Hans Kirsten Uitgewery

Outeur: A Cilliers en A Conradie

Datum: Eerste uitgawe derde druk 1992

Toestand: Sagteband in mooi en netjiese toestand

Reeks: ABC Afrikaanse Taal- en Leesreeks

Illustrasies: M. du Plessis