Fokus op die 300 geloofsvrae wat mense die meeste vra /Konig, Adrio

R130.00

Adrio Konig behandel die evangelie in sleutelbegrippe wat ndie volgende temas aansy.:

God se openbaring en die Bybel, God en ons verbondenheid aan Hom, Die skepping en sy doel, Die mens en aktuele etiese sake, Die sonde en slegte verhoudings, Die voorsienigheid van God, Jesus Christus en ons verlossing, Die Heilige Gees en ons nuwe lewe, Die heil en die pad daarheen, Die kerk en ons deelname en Ons toekomsverwagting…

1 in stock

SKU: GEE.CEC.011/10/24 Category:

Description

Uitgewer: Lux Verbi

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2001

Toestand: Sagteband in mooi en netjiese toestand