Frontteater / Heinz G. Konsalik

R80.00

Destyds in Rusland, moes hulle veg. Maar hulle het huis toe verlang. En toe die bus met die fronttoneelgeselskap opdaag, bars die verlange uit hulle uit.

Frontteater gaan om die lotgevalle in die Tweede Wêreldoorlog tussen lood en bomskerwe Duitse troepe moes vermaak. Onder hulle is lieftallige, onskuldige Lore Sommerfield… ‘n brose mensie wat in die verre lande ‘n kindjie verwag van ‘n soldaat van wie sy net weet dat sy naam Jupp is.

Daar is Fritz Gartenm as’t ware die vader van die groep, maar ook die man wat onheil op hulle aftrek, omdat die man wat oor hul wel en wee beskik, sy vyand tot die dood is…

Out of stock

Description

Uitgegee deur Romantica-Pers

Derde druk, Junie 1971

Oorspronklike titel: Fronttheater

In Afrikaans vertaal deur Henk Botha

R80