Description
Tafelberg
Tweede uitgawe, eerste druk
Sagtebandboek, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, netjiese toestand
Bandontwerp deur Willem Jordaan
R70.00
Die Senior Verseboek is saamgestel vir gebruik in die hoërskool. Aansluitend by die hele strewe van die skool, naamlik aanpassing by die normale lewe is die keuse ook hier so ruim, gevarieerd en verteenwoordigend as moontlik gemaak.
Out of stock
Tafelberg
Tweede uitgawe, eerste druk
Sagtebandboek, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, netjiese toestand
Bandontwerp deur Willem Jordaan