God se apteek: Jy is wat jy eet, en jy is wat jy nie eet nie (Deel I) / Herman Uys

R300.00

Dit sou onregverdig van die Skepper van hemel en aarde wees, om nie vir elke siekte of kwaal op aarde,’n natuurlike teenvoeter en/of geneesmiddel in die grond gereed te hê nie.

In God se “Apteek”, Sy kruie, groente, vrugte, plante, olies en sade, is alles alreeds wat ons nodig het, om gesond te kan lewe, en geseënd ons oudag te kan belewe.

Wie sou ooit kon dink dat die boeke “God se Apteek” in soveel huise, hande en harte van 1000e in Suid Afrika en wêreldwyd sou kon beland. Van die eerste week wat hy op die rakke van die winkels verskyn het, het die fone nog nooit ophou lui nie. Die belangrikste van alles, mense het in hulle duisende begin reg eet, opgehou verkeerd eet, en menigtes se kwale het soos mis voor die son verdwyn.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.CEC.013/25/9/23; NIE-FIKSIE.WAV.001/17/10/23 Category: Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur Bambi books

Sewentiende druk 2011

Sagteband A4 grootte boek, puntjies van boek effens gelig

Tweedehands maar boeke is nie meer in druk nie en is net dankbaar as ek een kry