God se bos / Frik Hermann

R70.00

Voorwoord: Vir hulle wat nog veg teen die geel basilisk.

Vervulling van ‘n lewensroeping word beheers deur een van twee onderskeie Kragpole – of die van God of van Satan. Tussen die twee magnetiese velde lê die mense se blinde worsteling…

2 in stock

SKU: DIG.HER010.10.17 Categories: , Tag:

Description

Uitgegee deur Frik Hermann

Eerste uitgawe 1980

Sagteband gedruk op geel papier

Vuil merk op voorkant van een bundel en watermerk op hoek van een boek, krabbelpatrone op agterkant en op titelblad van binnekant van een van die twee bundels.

R70 en R60