Haai, keer daardie kinders! / Jenny Seed

R70.00

1 in stock

SKU: JEUG.CHA.200/7/20 Category:

Description

Daan Retief

1984

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, boek oorgetrek met kleefplastiek met groen plakker op voorblad, boek in mooi en stewige toestand

Oorspronklike titel: Stop those children – 1966

Vertaal deur H.S. Coetzee

Illustrasies: Janet Kovacs