Jaar van die sneeuskip / Adriaan Snyman

R120.00

Die jaar van die sneeuskip (1991) vertel die verhaal van Marianne, wat deelneem aan ‘n soektog na Noag se ark (die sneeuskip van die titel) wat volgens oorlewering op berg Ararat (Agri Dagi of Berg van Pyn in Turks) in Turkye lê. Sy moet haar eie vrese oor haar broer se dood in ‘n bergklim ongeluk en haar verhoudings met ander uitsorteer. Theuns, haar broer se bergklim maat vir wie sy nog altyd vir haar broer se dood blameer het, neem aan die soektog deel en ook Dewald, en sy besef dat haar gevoelens jeens hulle teen die hange van die berg getoets sal word.

1 in stock

SKU: JEUG.PAU..031/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1991

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde voorblad in puik toestand

Bandillustrasie: Angus McBride

Illustrasies: Annelize Snyman