Jaloesie: waarom dit gebeur en hoe om dit te oorwin / Dr. Paul Hauck

R75.00

Jaloesie kan enige verhouding, ongeag of dit is met eggenoot, eggenote, kêrel, meisie, broer, suster, vader of moeder, verinneweer. Volgens dr. Paul Hauck, skrywer van verskeie boeke oor emosionele probleme, is jaloesie ‘n selfvernietigende emosie wat dit vir ons onmoontlik maak om die liefde te kry wat ons almal graag wil hê. Hy onderskei tussen jaloesie, afguns, besitlikheid en agterdog, en gee advies oor hoe om elkeen van dié probleme te hanteer.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.VIE.039/11/21 Category: Tags: , , , ,

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1992

Sagtebandboek met mooi buiteblad

Oorspronklike titel: Jealousy. Why it happens and how to overcome it – 1982

Afrikaanse vertaling deur Corrie Botha