Description
Uitgegee deur die skrywer
Datum: 2018
Toestand: Splinternuut
Foto op die agterblad van “Bloukop”
R120.00
Hier is nog ‘n boek uit die pen van Abel Botha met stories wat om verskeie kampvure vertel is. Ware jag- en avontuurstories en ook stories oor jagverwant dinge soos jagkampe en kosmaak om die kampvuur.
2 in stock (can be backordered)