Description
Zebra Press
Eerste druk 2012
Hardebandboek met mooi los omslag, in puik nuwe toestand
R150.00
Gaan hy die sneller trek? Moord, tronk, ontsnapping en uiteindelik ongekende weelde is die boustene van hierdie skollieboitjieverhaal. Jy lees dit soms met ‘n glimlag om jou mond en altyd met deernis in jou hart. Hofmeyr speel met woorde en vleg hulle saam in ‘n ryke verbeeldingsvlug met dialoog wat in jou ore klink. ” – Dries Brunt –
Out of stock
Zebra Press
Eerste druk 2012
Hardebandboek met mooi los omslag, in puik nuwe toestand