Kaptein Kallie op die spookspoor /Ulrici, Rolf

R90.00

Hierdie keer is Kallie en sy bemanning op ‘n besonder warm spoor. Daar is olie – vuil, troebel olie – in Makouvlei se water. Dit beteken dodelike gevaar vir die visse en watervoëls. Koorsagtig soek die jong vriende na die oorsaak van hierdie verskriklike omgewingsbesoedeling.

Out of stock

SKU: JEUG.KLE.012/9/9/26 Category:

Description

HAUM

Eerste Afrikaanse uitgawe 1977

Hardeband met gekleurde stofomslag, toon effense verweer weens ouderdom, inhoud is skoon, stewig en netjies

Uit Duits vertaal deur Leo van der Westhuijzen

Stofomslag: Tony Weitz