Description
Perskor-Uitgewery
Tweede uitgawe eerste druk 1979
Hardeband met kleur op voorblad, sellotapemerke op binneblaaie
R65.00
‘n Verhoogstel in drie bedrywe.
Hierdie stuk is geskrywer in opdrag van die Hoofbestuur van die Nederduitch Hervormende Sustersvereniging (NHSV) met die mondigwording van die Vereniging in Mei 1961, en deur die NTO in Transvaal opgevoer onder spelleiding van Richard Daneel.
1 in stock
Perskor-Uitgewery
Tweede uitgawe eerste druk 1979
Hardeband met kleur op voorblad, sellotapemerke op binneblaaie