Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe 1979
Hardebandboek met geringe verweer op stofomslag, xskoolboek met stempels op binneblad, res van boek in mooi skoon en netjiese toestand
R120.00
Lafras Cuyper se opdrag is om die skone gravin Yvette Fremont na Napels te neem. Die gravin verdwyn egter spoorloos ‘n dag voor hul vertrek. Lafras laat geen steen onaangeroer om haar op te spoor nie. Hy plaas selfs sy eie lewe en sy geliefde skip, die Hirondelle, op die spel. Maar is dit nie al te laat nie?
Out of stock
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe 1979
Hardebandboek met geringe verweer op stofomslag, xskoolboek met stempels op binneblad, res van boek in mooi skoon en netjiese toestand