Lewende Geskiedenis Standerd 7 / J Hall en ander

R100.00

Hoofstukke as volg ingedeel:

Algemene Geskiedenis:

  1. Moderne nasionalisme
  2. Oorloë van die moderne wereld
  3. Internasionalisme in die modere wereld
  4. Die lande van die Derde Wereld
  5. Die koue oorlog, met spesiale verwysing na Duitsland
  6. Die supermoondhede (opkoms van Rusland

Suid-Afrikaanse Geskiedenis:

7. Die ontdekking van diamante

8. Die ontdekking van goud

9. Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

10. Van ‘n unie tot ‘n republiek

11. Die samestelling van die regering van die Republiek

12. Suidwes-Afrika/ Namibië

 

 

 

 

Out of stock

SKU: GESK.HEL.029/14 Category:

Description

Uitgegee deur Shuter & Shooter

Outeurs: J. Hall, J. Barnes, S. Bhana, P. Krishna en E. Frangenheim

Eerste uitgawe 1985

Sagteband in langwerpige formaat met mooi skets van paar geskiedkundige manne op die voorblad, heelwat potloodmerke en onderstreping in boek

Klomp kansellasie stempels in boek verder in goeie en skoon toestand

Ou Geskiedenisboeke bitter skaars