Liefde langs die Don /Konsalik, Heinz

R85.00

Heinz Gunter Konsalik is op 28 Mei 1921 in Keulen gebore. Hy het teaterwetenskap, literatuurgeskiedenis aan die universiteit van Munchen, Wenen en Keulen bestudeer. In die Tweede Wêreldoorlog was hy oorlogsverslaggewer, veral in die middelsektor van die Russiese front, waar hy swaar gewond is. Na die oorlog het hy dramaredakteur by ‘n uitgewer en toe assistent-hoofredakteur van ‘n tydskrif geword. Sedert 1953 was is hy onafhanklike skrywer en joernalis. Heinz Konsalik het ook onder skuilname, Henry Pahlen en Jens Bekker geskryf.

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.ROZ.001/22/2/21 Categories: ,

Description

Tafelberg uitgewers

Eerste druk 1971

Hardeband met mooi stofomslag nog netjies en skoon

Oorspronklike titel: Liebe am Don

Uit Duits vertaal deur Annatjie Louw