Lig verdring die duisternis /Peretti, Frank

R160.00

Verwoester weet van die engele se Kaptein. Hy weet ook van die vernedering wat hy en sy volgelinge by Ashton gely het. Maar dié keer sou dit anders wees. Dié keer sou hy gereed wees. Hulle sou toeslaan waar hulle die meest skade kon aanrig – hulle prooi sou dus almal wees wat die engele steun. Ja, hulle sou die eenheid van dié groep vernietig.

Dit was ‘n baie ambisieuse plan, maar ook een wat kon slaag. Hulle moes net afreken met Sally Roe. Maar om die een of ander rede het Sally hulle telkens ontglip. Sy was moeg vir geestelike bedrog en na al die jare het sy besluit om te gaan soek na iets wat sy in haar kinderjare reeds verloor het. Was dit net ‘n droom of kon sy regtig die wanhoop en skuld afgooi?

Out of stock

SKU: GEE.LIN.013/19/26 (c) Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe, tweede druk 1993

Sagtebandboek in puik netjiese toestand, vorige eienaar se naam klein met pen voorin boek geskryf

Vertaal in Afrikaans deur Annalou Marais

Baie skaars boek