Mag ons vergeet? /Neethling, E Mev

R300.00

Boek oor die Geskiedenis van die oorlog met hoofstukindeling as volg:

Vlug – Martha Kriel

In die konsentrasiekamp op Bloemfontein – Mev. P. Botha

Hoe ek behandel is – C.J. Bronkhorst

My ondervindinge gedurende die Drie jaar van die oorlog – Anna S Louw

Opstand in die kamp op Brandfort – M. Els.

My ondervindinge in die Martelkamp op Bethulie – A.M. du Toit

Smart in die hospitaal – A. Botha

By die onthulling van die Voortrekkermonument

Geskiedenis van die Familie van Veldkornet Oosthuizen gedurende die oorlog

Genl. Smuts aan Pres. Steyn

Twee jaar uit my lewe – A.S. du Toit

Uittreksels uit die verhaal van S.M.M. Pienaar

‘n Vlugtende vrou – B. Pretorius

Geskiedenis van E. Wepener

 

Out of stock

SKU: GESK.HUD.007/4/24 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Nasionale Pers Beperk

Derde Afrikaanse uitgawe, 1942

Hardeband met materiaalagtige buiteblad, in puik toestand, slegs ‘n naam en van en datum in fyn skrif op binneblad geskryf

Boek deel van Ons Geskiedenis-serie

Mev. E. Neethling is die weduwee van wyle ds. H.L. Neethling