‘n Koning vertel: die herinneringe van die Hertog van Windsor

R250.00

Inhoud:

Victoriaanse kinderkamer
In die klaskamer
Die landheer van Sandringham
Die vloot sal David alles leer
Ek word Prins van Wallis
Die studenteprins
Die oorlog as leermeester
My toetrede tot die openbare lewe
Hulle het my “Digger” genoem
Die skitterende juweel
My vader en die “moedige wereld”
‘n Profetiese datum
Ek ontdek ‘n Fort
Die hart het sy redes
God behoede die koning

En nog meer

1 in stock

SKU: BIO.LEE.012/10/20 Category:

Description

Dagbreek-Boekhandel

1951

Swart hardebandboek wat soos bybel lyk

Vertaling deur Otto E. Schwellnus

Heelwat swart en wit fotos van die lewensverhaal

Voorwoord onderteken deur Edward en onderteken en opgedra aan Mark Preston