‘n Lyf onthou (Kortverhale) / Riette Rust

R130.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.LMR.001/3/21 Categories: ,

Description

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe eerste druk 2012

Sagteband nog splinternuut, eerste paar blaaie kan mens sien is gelees en het effense hanteringsmerke maar boek nog mooi en skoon, plakkermerk aan die binnekant

Bandontwerp: Hanli Deysel