Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2011
Sagteband soos in splinternuut, ongelukkig ‘n boodskap voorin boek aan ‘n vorige eienaar in pen geskryf
R150.00
EERSTE UITGAWE!
Voorheen ongepubliseerde stories (31 in Afrikaans en 15 in Engels) uit Nataniël se meer onlangse verhoogproduksies – die Aula Concert, Predicting Snow, Winter Snow, Room for desser, Songs for August en nog ander…
Vanaf flapteks: Daar is ‘n verskynsel in ons familie waaroor niemand rêrig praat nie en teen die tyd dat jy oud genoeg is om dit agter te kom, is dit al te laat. Party families hou nie van sport nie, ander hou nie van groente nie, ons hou niks van gewone sinne nie. Ons voet ons moet dit interessant of opwindend maak. Ander mense noem dit oordryf of bylas, ons noem dit niks, dis hoe ons praat. (Uit : “Bylas”)
“It is hard when those around you can’t decide what’s normal and what is not. But I will always know there’s another world, a new and better one.” From: “High Heels”
1 in stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2011
Sagteband soos in splinternuut, ongelukkig ‘n boodskap voorin boek aan ‘n vorige eienaar in pen geskryf