Description
Nasionale Boekhandel
1963
Hardebandboek met groen voorblad met merke van verweer op buiteblad, inhoud skoon, boek voel ongebruik, naam van vorige eienaar voorin
R140.00
Inhoud:
Van Wyk Lou en Baudelaire oor die natuurlike en teennatuurlike
Oog en hand
Raka en taal
Die Dans in “Raka”
‘n Nuwe soort Natuurpoësie in Afrikaans
Die taalavontuur van “Die swart luiperd”
Die “Vier gebede by jaartye in die Boland”
Versdramatiese Woordgedrag in “Germanicus”
Out of stock
Nasionale Boekhandel
1963
Hardebandboek met groen voorblad met merke van verweer op buiteblad, inhoud skoon, boek voel ongebruik, naam van vorige eienaar voorin