Op soek na nog ou kampvure deur Abel Botha

R120.00

Hierdie is nog ‘n boek met jagstories en stories van ver plekke – daar waar min ander mense ook spore trap. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver plekke, sommige wat lank gelede gebeur het…

2 in stock

SKU: FIKSIE.JAG.ABE.005/11/19(NUUT); FIKSIE.JAG.ABE.004/11/19(NUUT) Category: Tags: , , , , , , , ,

Description

Uitgegee deur Abel Botha

Eerste druk 2014

Sagteband boek in netjiese druk.

Gekleurde fotos in die boek.