Permanente ink / Carina Diedericks

R85.00

Kaapstad word deur ‘n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het ‘n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. …

Out of stock

SKU: JEUG.EVG.012/3/21; JEUG.ILS.021/11/21 Category:

Description

Lapa

Derde druk 2013 ; Vierde Druk 2014

Sagteband boek met naam voorin boek en kleefplastiek waarmee boek oorgetrek is