Rebel op Petrusdorp / Topsy Smith

R60.00

1 in stock

SKU: KIN.ELS.002/10/17 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Nasionale Boekhandel

1964

Boek nr 2 in Die Jantjie-reeks

Hardeband sonder stofomslag, rug effense skraapmerk onder en vuil merke en twee klein gaatjies op voorblad, sellotapemerke op binneblaaie en klein stempeltjies voor en agter. Alhoewel blaaie vergeel is, is teks nog netjies – skrabbelmerke op een bladsy in pen

R60