Rympieman / Leon Rousseau

R100.00

Leon Rouseau wat die Afrikaanse rympies in hierdie reeks versamel en bygewerk het, dra hierdie uitgawe in kassetvorm op aan sy kleinkinders. Klankopnames en regie is behartig deur Uwe Gehring.

1 in stock

SKU: KIN.BAY.006/10/17 Categories: , ,

Description

Uitgegee deur Rubicon Pers

1992

Sagteband boek in redelike toestand, koffiekol op agterblad en op paar laaste blaaie se buiterante.

Geteken deur skrywer.

R100