Scheepsjournael ende Daghregister /Van der Merwe, HJJM

R80.00

Fragmente uit 17de eeuse Nederlandse skeepsjoernale, ‘n verkorte weegawe van Jan van Riebeeck se Daghregister volgens die Kaapse teks, die Dagboek van Francois de Cuiper, 1825 en uittreksels uit Louis Tregardt se Dagboek.

Out of stock

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik,

Derde druk, 1969

Hardeband met ‘n pragtige skets van ‘n landkaart voorop sonder stofomslag

Boek in goeie toestand met heelwat potloodaantekeninge deur die boek

LET WEL: Die boek is in Nederlands geskryf.

R80