Skedelkuskos / Pieter Pieterse

R70.00

Vir kosmakers, kampeerders, hengelaars en ander lawwe mense – so lui Skedelkuskos se subtitel deur Pieter Pieterse.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CDON.014/3/20 Category: Tags: ,

Description

Uitgewer: HAUM

Datum: Eerste uitgawe, eerstedruk 1988/12

Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad in puik toestand, bibboekstempels voorin boek en sakkie agterin

Omslagontwerp en tekeninge: Pierre Victor