Skelmstreke in Smokkelaarsbaai / Franklin W. Dixon

R80.00

‘n Waardevolle skildery verdwyn op pad na Florida en Hardy-hulle is hoogs in verdagtes. Die jong speurders vlieg na Key Blanco in Florida in ‘n poging om die kunswerk te vind en die werklike diewe op te  spoor. Hulle vermom hulle, sluit aan by ‘n boosaardige groep smokkelaars en begin die boewewêreld verken. Die skildery bly soek totdat ‘n leidraad die seuns op ‘n gevaarlike tog deur die Everglades laat vertrek. Hier word hulle deur begerige vyande en wrede krokodille ingewag in  hulle stryd om die waarheid te ontbloot.

Out of stock

Category:

Description

Uitgegee deur Hollandisch Afrikaansche Uitgevers Maatchappij

Afrikaanse uitgawe 1982

Illustrasies deur Leslie Morrill

Omslag deur Peter Archer

Reeks: Hardy-hulle

In Afrikaans vertaal duer Louis Herbst

Voorbladillustrasie deur Peter Archer