Slaap kindjie slaap / Megan Faure & Ann Richardson

R85.00

Subtitel: Sinvolle raad vir ‘n goeie nagrus vir babas en kleuters.

Die boek bevat sinvolle raak vir ‘n goeie nagrus vir babas en kleuters. Ly jy aan slaapverlies omdat jou kleinding eenvoudig nie wil deurslaap nie? Is jy desperaat en moedeloos gesukkel? Hierdie boek deur die skrywers van die topverkoper Koester jou baba, bied sinvolle, eenvoudige oplossings om jou en jou baba van ‘n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.BHC.010/5/18 Category: Tags: , ,

Description

Uitgewer:  Metz Press

Datum: Eerste uitgawe 2007

Toestand: Sagteband in nuwe toestand, een stempel “overdue” voorin

Illustrasies: Nikki Miles