Description
Kraal Uitgewers
Sagtebandboek met allermooiste volkleur illustrasies
Nuut aangekoop
R450.00
Vriende, vyande en verraaiers van die 20ste eeu.
Hoe het dit gebeur dat twee Boerespioene in Oos-Afrika as Duitse en Britse agente tydens die Eerste Wêreldoorlog teenoor mekaar te staan gekom het? Was Fritz Duquesne, die susterskind van genl. Piet Joubert, waarlik verantwoordelik vir lord Kitchener se dood en was hy later die leier van Amerika se grootste spioenasienetwerk? Was Dieter Gerhardt, ’n kommodoor in die Suid-Afrikaanse Vloot en GRU-agent, ’n held of ’n verraaier?
Wie was die Russiese KGB-spioen wat ’n bietjie Afrikaans kon praat? En hoe het Gerard Ludi daarin geslaag om die SAKP te infiltreer?
Dié en tientalle ander vrae word in Spioenmeesters beantwoord.
Out of stock
Kraal Uitgewers
Sagtebandboek met allermooiste volkleur illustrasies
Nuut aangekoop