Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1994
Toestand: Sagteband met gekleurde voorblad boek in netjiese en skoon toestand, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf verder is boek skoon en in puik toestand
R110.00
Namibië, hier kom die skrywer en sy ingenieurseun! PH Nortjé en Francois. In ‘n Ford Mazda-bakkie wat wonderbaarlik gelaai is… Hulle wil die songebakte vlaktes met kameeldoring en suurgras kom bewonder. Ook die duine en afgronde. Dalk sal hull jag en ‘n graatjiemeerkat vir ‘n geliefde kind aankeer. Hulle sal halfedelgesteentes versamel, en gasvrye mense se koningskos geniet. En net uitrus. ‘n Slag nader aan mekaar beweeg, as pa en seun vriende word…
Out of stock