Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1981
Hardeband met mooi stofomslag, boek self in puik skoon toestand, daar is egter geel sellotapemerke op die binneblaaie en op die binnekant van die los omslag waar die plastiek verwyder is
Foto op omslag deur Philip Zietsman
Skaars boek