Suid-Afrika: Land van sonskyn en land van die toekoms / Met ‘n voorwoord deur Margaret Lessing

R100.00

Geskiedenis inleiding deur Margaret Lessing. Eintlike ‘n voêlvlug deur Suid-Afrika en SWA wat nog deel was van die Republiek toe die boek uitgegee is. Ietsie uit die natuur, nasionale parke, bevolkingsgroepe, die land se fabrieke, stedelike fotos en nog vele meer wat die geskiedenis van ons mooi land saamvat. Meestal swart en wit foto’s maar tog ook ‘n paar gekleurde foto’s wat ook ‘n deurbraak was in fototegnologie in daardie era…

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.KIN.007/6/21(GROOT) Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Geen datum maar moet in die 1960’s wees nav die outydse motorkarre en kleredrag

A3 grootte boek met hardeband, boek in mooi toestand, een skeurmerk op een van die laaste bladsye

Bydraes deur beroepsfotograwe:

Waalko Dingemans

Ezra Eliovson

Marian Rietveld

Tom Bulpin

Theo Liebenberg

P.I.C Johannesburg