Description
Uitgewer: JP van der Walt en seun
Datum: Derde druk 1979
Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, boek is nog in redelike goeie toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin boek
Reeks: Tessa-reeks nr. 2
Die Tessa-reeks word geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence).
- Tessa en die tente-trek (1967)
- Tessa van Tellerstraat (1967)
- Tessa en die Tienerbende (1968)
- Tessa by die Therons
- Tessa weer tuis (1969)
- Tessa en die trourokke (1970)