Tien Pao en sy sestig vaders / Meindert de Jong

R90.00

2 in stock

SKU: FIKSIE.BIK.100/8/20; FIKSIE.BFL.026/7/20; FIKSIE.BIK.018/8/20 Categories: ,

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1961, derde druk 1964

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, nog mooi en skoon, blaaie is verbruin, stempel van vorige biblioteek voorin en sellotapemerke op binneblaaie waar plastiek verwyder is. Lelike sellotapemerke op binneblaaie waar plastiek verwyder is. Vorige boekwinkel se stempel voorin die boek gestempel.

Illustrasies deur bekende illustreerder Maurice Sendak

Oorspronklike titel: The house of sixty fathers – 1961

Bandontwerp deur Willem Jordaan