Timm Thaler of Die verkoopte lag / James Kruss

R90.00

Die storie van ‘n klein seuntjie en groot teld, van lag en hul, van weddenskappe en ‘n heer in ‘n geruite pak. Neergeskryf vir almal wat nog kan lag deur James Kruss.

1 in stock

SKU: JEUG.DON.010/15/7/20 Categories: ,

Description

Tafelberg

Eerste Afrikaanse uitgawe 1982

Hardeband met stofomslag in mooi toestand

Oorspronklike titel: Timm Thaler oder Das verkaufte Lachen – 1962

Vertaal deur W.O. Kuhne

Stofomslag deur Helmut Starcke