Tweeling van ‘n ribbok /Steyn, Elbé

R90.00

Toe Thea Botha as gevolg van kanker een bors verloor, voel dit vir haar of haar lewe in skerwe lê. Sy is verloof aan Hugo. Maar wat voel hy nou werklik vir haar? Is dit nog liefde of net jammerte? Kan hy, kan enige man, haar nog begeer noudat sy nie meer volledig vrou is nie?

En sê nou die kanker is nie heeltemal verwyder nie, dat dit nog iewers in haar liggaan ongemerk voortwoeker? Haar vertwyfeling kan sy nie met Hugo bespreek nie. Sy weet ook nie of dit sal help om verder met God te praat nie. Dit is of Hy haar nie hoor nie…

Out of stock

SKU: FIKSIE.SCO.006/1/24 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1989

Sagteband met mooiste gekleurde voorbladskets, naam van vorige eienaar voorin

Omslagontwerp: Bea Jonker