Van kroontjie tot toontjie /Frankel, Alona

R110.00

‘n Reis oor jou liggaam.

Out of stock

SKU: KIN.NIE-FIKSIE.DEB.018/8/4/21 Category:

Description

Perskor

Eerste Afrikaanse uitgawe 1982

Hardeband met glansvoorblad, blaaie is glanspapier en het fyn kreukels van gebruik en een bladsy was geskeur in teruggeplad

Teks egter steeds goed met mooi volkleursketse

Oorspronklike nederlandse uitgawe genaamd Samen voor de spiegel was gedruk in 1980

Afrikaanse teks deur Leon Rousseau

Gewilde en skaars boek