Vars uit ons see: Die Suid-Afrikaanse seekos en resepteboek /Snyman , Lannice en Klarie, Anne

R130.00

‘n Volledige alfabetiese gids vir die identifisering van Suid-Afrikaanse visse, skulpvis en weekdiere met 159 resepte – almal getoets – wat die leser sal help  om die beste te haal uit kos want ons nog verniet en vars uit ons see kan kry.

Out of stock

SKU: KOO.DON.001/28/9/21 Category:

Description

Uitgegee deur Leserskring

Vierde druk 1987

Hardebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad

Fotografie: Jac de Villiers

Illustrasies: Anne Klarie

Geregte vir fotografie voorberei deur Lannice Snyman en bygestaan deur Annette Barrett