Versreise /Vermaak, Adinda (Samesteller)

R160.00

Skrywers wat betrokke was by die boek en elk ‘n foto en stukkie biografie in die boek verdien het, is :

Daniel Hugo
Breyten Breytenbach
Clinton V. du Plessis
Wilma Stockenstrom
George Weideman
Joan Hambidge
TT Cloete
Vincent Oliphant

Out of stock

SKU: DIG.MWW.028/11/22; DIG.CVR.073/10/24 Category:

Description

In samewerking met Keith de Wet, Lorende Olivier en Hendrik Viljoen onder die adviserende toesig van Henning Snyman

Nasou Via Afrika

Derde uitgawe sewende druk Des  2012

Sagteband in nuwe toestand, oorgetrek met kleefplastiek, boek is skoon en netjies

Allermooiste illustrasies : Jan Visser met ‘n foto en stukkie biografie ingesluit

Voorbladillustrasie: Jan Visser