Description
Gemeente Philippolis
1997
Sagtebandboek met boodskap aan ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf in swart inkpen, boek verder nog mooi en skoon, effense vou in voorblad
Voorwoord: HA Haasbroek
Omslagontwerp: Rina Coetzee
R350.00
Die vroeë geskiedenis en historiese geboue van Philippolis. Opgedrag aan prof. Nienaber vir sy monumentele bydrae tot bewaring van die Suid-Vrystaat en in besonder Philippolis.
1 in stock