Nuwe gaste op Groen Heuwels /Spence, Annette

R170.00

Uitbundige lewenslus, pret en plesier is die kenmerke  van hierdie lewendige jeugverhaal uit die pen van die begaafde skrywer, Annette Spence. Op ‘n lewenstroue wyse skets sy die Liebenberg-kinders, hulle perde, vriende en nuwe kuiergaste – maar veral die liefde vir hulle diere. Onwillekeurig ervaar die leser by die lees hiervan ook die  vrolike ongebondenheid wat deur  die werk bruis.

3 in stock

SKU: JEUG.KLE.012/9/9/26; JEUG.ALG.002/21/1/26 ; JEUG.ALG.006/18/6/26 ; JEUG.ALG.007/18/6/26 Category: Tags: , ,

Description

JP van der Walt en seun Edms Bpk

Derde druk 1980

Hardebandboek met mooi stofomslag, toon skaaf merkies op hoeke, toekienning kaartjie op binneblaai gepalk, blaaie skoon en netjies

Reeks: Groen Heuwels deel van 4

BAIE skaars!