Woordreise /Vermaak, Adinda (samesteller)

R250.00

“Poësie is nie papier nie. Dis tong en mond en tande. Dit moet hardop gelees word sodat dit kan klink. Gedigte spits jou ore vir taal. As jy gedigte lees, lewe jy met ‘n groter bewussyn.” – Antjie Krog –

Kort biografiee en stories van paar digters : Charl-Pierre Naude, Peter Snyders, Antjie Krog, Ina Rousseau,  Ingrid Jonker, Lucas Malan, Marius Titus, Philip de Vos, Petra Muller, Fanie Olivier, Louis Esterhuizen, André Letoit (Koos Kombuis) en Valiant Swart

 

 

1 in stock

SKU: DIG.ATA.010/13/8/26 Category:

Description

Mede-outeurs: Keith de Wet, Lorenda Olivier en Hendrik Viljoen

Adviseur: Henning Snyman

Eerste uitgawe, Agste druk 2009

Sagteband boek,met kleefplastiek oorgetrek, buiten vir naam van vorige eienaar voorin boek is die boek in puik versorgde toestand

Illustrasies: Alida Bothma

Nasou Via Afrika

Uiters waardevolleboek propvol gedigte en sketse en fotos